Nou is ek al by die Silwerdoek. . . Ja, ek maak “movies” . . hie...hie...hie ! André Scholts die vervaardiger van die – Schuster movies – het vir my gevra om vir hom ‘n paar scenes te skryf  vir ‘n Candid Camera Movie - Rainbow Skellums - www.rainbowskellums.com . Trots om te sê – Toe kry ek ook ‘n rol as een v. d. drie “skellums” in die movie waarby ek van my eie scenes vertolk het.
Hierdie rolprent het landswyd gedurende Desembermaand by al die Ster Kinekor teaters gedraai.

Huidiglik is ek besig met ‘n BLOCK BUSTER vir’ie Big Screen !

Hier is van die reviews...

 

     
 
Tuisblad / GATIEPIE ! || Resensies / Reviews | Teater / Theatre | Flieks / Movies
International Review / Resensie | English version / GATIEPIE !

Kopiereg 2012 © Gatiepie | Alle regte gereserveer

Ontwikkel en ontwerp deur Tulip Graphics